Almal gaan deur pyn. Musiek is ‘n manier om mense bymekaar te bring.” Intussen het hy al diep spore getrap in die Afrikaanse musiekbedryf met suksesvolle treffers soos Country Girl van Bloem.
Inwoners by die Nigel Tuiste vir Bejaardes se feesseisoen bederf het reeds in November begin. Op 19 November het Leon en Retha Goosen die inwoners bederf met Kerssang asook ‘n Kersdiens. Die ...